Kanse vir reën lyk weer beter
Weerkenners vol optimisme
Vroeë tekens dui daarop dat huidige weerstoestande goed vergelyk met jare toe sterk La Niña's gevorm het.
Die kans dat ’n La Niña vanjaar weer ’n houvas oor wêreldwye weerpatrone gaan kry, staan nou al op 70% – sowat drie maal die normale waarskynlikheid. Boonop stem huidige La
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie