Druppels val in dorre Suide
Windhoekers moet water bespaar
Volgens 'n bekende Namibiese weerkenner is die bolugsisteem se energie klaar en gaan dit eers warm tot baie warm word.
Groot was die vreugde in die dorre Suide toe buie Maandag plek-plek uitgesak het. By Nabibis 30 km wes van Helmeringhausen het tussen 2 mm en 10 mm geval. Die plaas Welbedacht op d
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie