WhatsApp Image 2025-12-21 at 19.28.44
WhatsApp Image 2025-12-21 at 19.28.44

Donker wolke vol hoop

Rolf Trossbach het hierdie donker wolke wat hoop vir boere bring, sowat 25 km noord van Seeis, gekiek en na die WhatsApp-groep Weerinligting gestuur.

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer