Dans van die reën
Windhoekers is gisteroggend begroet met misreën wat saggies oor die hoofstad en sy mense neersif, maar van hoek tot kant in die land juig mens en dier oor die welkome water in die nadraai van die somer.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie