Dankbaarheid se damme
Namibië was van Vrydag toegetrek met 'n wolkkombers met hoë reënvalsyfers wat onder meer op Asplaas naby Asab aangeteken is wat 80 mm gemeet het. Tussen Tsumeb en Tsintsabis op die plaas Choantsas (foto) sê Rudolf Friederich het hy 150 mm vir die week gemeet. Ook in die Suide is reënmeters uitgegooi met 75 mm op Matterhorn in die Swartrante by Maltahöhe.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie