Aus ’n ‘winter-sprokieswêreld’
Koue en winterreën
Dit was 'n naweek van buitengewone weerverskynsels met sneeu op Aus en reën oor dele van Namibië.
Inwoners van Aus was die afgelope naweek verheug toe sneeu Saterdagoggend in dié gebied geval het. “’n Wit kombers het dié klein woestyndorpie bedek en dit omskep in ’n bet
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie