Agt damme kry water
Drie Suidedamme laat water uit
Altesaam agt damme het sedert Maandag water ingekry, terwyl die Hardap- en Nautedam se sluise opnuut getrek is en die Neckartal steeds oorloop.
Terwyl beide die Naute- en Hardapdam se sluise gister opnuut oopgetrek is toe die damme onderskeidelik 105,2% en 72,3% vol was, het nog ses ander nasionale damme ook water sedert M
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie