Vissermanne moet met robbe ‘meeding’

Beskadig bote se pompe
Die groeiende aantal robbe in die land se visvanggebiede belemmer glo plaaslike visvangbedrywighede.
Yandi Du Plessis
Nikanor Nangolo – Die algemene bestuurder van Princess Brand Processing (PBP), Adolf Burger, het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal robkolonies in gebiede wat ryk is aa
...

Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer