Viskwotaveiling kom op regte tyd

Namibiese visserye kan meeding
Die huidige ekonomiese omstandighede in die plaaslike visbedryf kan waarskynlik die verwagte veilingopbrengs beïnvloed.
Augetto Graig
Die viskwota vir regeringsdoeleindes word eersdaags op veiling geplaas en 100 metrieke ton gevriesde monnikvis kan op gebie word.Belangstellendes moet hul veilingbod teen 10:00 op
...

Kommentaar

Republikein 2025-08-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer