Seepatrollie bring 32 ton vis in

Spoor 12 oortredings op
Beslag is op ’n Suid-Afrikaanse vaartuig tydens die eerste bilaterale, gesamentlike visserypatrollie gelê.
Leandrea Mouers
Namibië en Suid-Afrika se eerste bilaterale, gesamentlike visserypatrollie op see het 94 vaartuigwaarnemings aangeteken, 12 vermoedelike vissery-oortredings opgespoor en beslag op
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-05

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer