Mensehandelskandaal tref twee visserskepe
48 bemanningslede ontruim na veilige hawe
Beide die Namibiese visvangbedryf en die regering het heftig reageer op die beweerde slawerny waaraan meestal buitelandse werkers op see glo al geruime tyd blootgestel was.
Die Namibies geregistreerde visvangbesigheid wat sedert Vrydag in groot omstredenheid gedompel is weens sulke ernstige arbeidsoortredings op see dat die polisie dit as mensehandel
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie