Meer as 280 000 afhanklik van kleinskaalse visserye

Stel nasionale plan van aksie bekend
Namibië vier Wêreld-oseanedag op 10 en 11 Junie op Walvisbaai.
Ellanie Smit
Meer as 280 000 Namibiërs se lewensbestaan is afhanklik van kleinskaalse vissery.Die ministerie van visserye en mariene hulpbronne stel vandeesweek, in samewerking met die Voedsel
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-20

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer