Hodago Fishing stem in tot ’n skikking

. . . om skuld van N$1,2 m. te vereffen
Namib Diesel sê hy het op versoek van Hodago Fishing ’n reeks herstelwerk aan Venus 1 uitgevoer en dat die maatskappy tussen Januarie 2025 en Februarie 2026 15 fakture uitgereik het.
Sonja Smith
Die beleërde Swapo-gekoppelde vismaatskappy Hodago Fishing (Pty) Ltd het ingestem om N$1,2 miljoen aan Namib Diesel CC te betaal vir herstelwerk en dienste gelewer aan sy vissersv
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-12

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer