'Gierigheid kaap visserybedryf'
Slegs ’n paar uitverkorenes glo bevoordeel
'n Rolspeler in die visbedryf beweer dat die program wat bedoel was om werk vir afgedankte vissers te herstel, in sy doel misluk het en die meerderheid begunstigdes sonder werklike werksgeleenthede gelaat het weens onvoldoende kwotas en ongelyke behandeling deur owerhede.
Die besturende direkteur van Walu Fishing, Erna Loch, het die regering daarvan beskuldig dat hulle ’n paar uitgesoekte maatskappye en individue bevoordeel onder die regering se i
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie