Alda Seafood jammer oor Fishrot

Te midde van litigasiesaak in Londen
Die maatskappy erken sy beweerde rol in vorige bedrywighede wat tot korrupsie, werkverliese en die misbruik van Namibië se visseryhulpbronne bygedra het.
Phillipus Josef
Die Europese maatskappy Alda Seafood Holding het ’n amptelike verskoning uitgereik oor sy beweerde rol in Namibië se Fishrot-skandaal en gesê hy aanvaar verantwoordelikheid vir
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer