WBCG waarsku teen kapings in SA
‘Algemene verskynsel in buurland’
Vragmotorbestuurders word aangeraai om in konvooie te ry en wanneer hulle iets ongewoons opmerk, dit by die betrokke wetstoepassers aan te meld.
Namibiese vragmotorbestuurders wat in Suid-Afrika ry, word gewaarsku om op die uitkyk te wees vir kapers.Die uitvoerende hoof van die Walvisbaai-korridorgroep (WBCG), Mbahupu Tjivi
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie