Groot frustrasie heers in die vervoer- en logistiekbedryf oor lang oponthoude vir vragmotors by veral die Mamuno-grenspos tussen Namibië en Botswana. Foto Verskaf
Groot frustrasie heers in die vervoer- en logistiekbedryf oor lang oponthoude vir vragmotors by veral die Mamuno-grenspos tussen Namibië en Botswana. Foto Verskaf

Voorstelle teen pyne by grenspos

Vervoerbedryf vergader met NamRa by Buitepos
Voorstelle is deur belanghebbendes by Buitepos gemaak vir gladde vloei van vragverkeer tussen Botswana en Namibië sonder oponthoude.
Ronelle Rademeyer
Ronelle Rademeyer Die vervoer- en logistiekbedryf wat erge frustrasies beleef weens ure lange oponthoude by veral die Mamuno-grenspos tussen Namibië en Botswana, het Vrydag met die Namibië Inkomste-agentskap (NamRa) by Buitepos oor stappe vergader wat die probleem sal oplos. Die sekretariaat van die Trans-Kalahari-korridor (TKCS) en die Walvisbaai-korridorgroep (WBCG) het die vergadering gereël nadat belanghebbendes in die vervoer- en logistiekbedryf die afgelope maande gereeld ervaar het dat aflaai van vragte vertraag word weens lang oponthoude by grensposte. Mnr. Jaco Zondach, uitvoerende operasionele hoof by Imperial, sê ’n toename in vragverkeer word op die Trans-Kalahari-roete ervaar aangesien die dieselprys in Botswana laer is en vervoerders op brandstofkoste spaar as hulle langs hierdie roete ry. “Verder het die vervoer van steenkool uit Botswana na Walvisbaai ’n jaar gelede nie bestaan nie. Nou is daar 180 steenkoollorries per jaar op hierdie roete. Dieselfde met koper uit Botswana. “Die vloede in Durban gedurende April vanjaar het Walvisbaai baie aantreklik gemaak vir in- en uitvoer. Soda-as uit Turkye wat in die vervaardigingsbedryf gebruik word, word byvoorbeeld nou via Walvisbaai ingevoer,” sê Zondach. BEAMPTES OORWELDIG “Die roete is veel besiger, maar daar is steeds net dieselfde getalle NamRa-beamptes op die grens om die vragmotors te skandeer,” sê hy en verduidelik dit word handmatig gedoen en elke vragmotor word deursoek. Die rede hiervoor is om dwelmsmokkelary te voorkom, sê Zondach. “Nou die dag was daar amper 900 vragmotors by Mamuno wat geskandeer moes word.” Buiten dat vragte nie op tyd by depots afgelaai kan word nie, raak dit ook drywers se welstand. “Daar is net twee toilette by hierdie grenspos wat drywers kan gebruik,” sê hy. Mnr. Stephan Terblanche, uitvoerende hoof van die FP du Toit-groep, beaam wat Zondach sê en verduidelik ’n vragmotor moet ’n sekere aantal kilometer per maand aflê om die vaste koste te kan verhaal. Hy sê die frustrasie is nie beperk tot die Mamuno-grenspos nie. “By Skilpadshek (tussen Botswana en Suid-Afrika) lei beurtkrag weer tot die opeenhoping van vragmotors. ’n Mens kan nie dink dat ‘n grenspos, wat noodsaaklik is vir die vloei van handel tussen lande, nie oor kragopwekkers beskik nie.” NAMRA SE AANBEVELINGS Die TKCS sê op sy Facebookblad NamRa het voorgestel om vir eers nie alle vragmotors te deursoek nie en laerisiko-vragmotors soos leë platbaklorries en brandstoftenkwaens deur te laat sonder om hulle te skandeer. NamRA sal ook in die volgende twee maande sy personeel by die grenspos vermeerder. Die vooraf klaring van vrag word aangemoedig vir vragmotors wat vrag uit Namibië vervoer. Verder is NamRA tans ook besig om sy stelsels op te gradeer. Die volgende aanbevelings deur die bedryf is ook bespreek: • Verbeterde instandhouding van die grenspos, veral meer parkering en uitbreiding van die beskikbare ruimte. • Die opleiding van personeel om tyd beter te bestuur en hul kliëntediens te verbeter. • Vinniger internet sodat dokumente vinniger verwerk kan word. Ander grensposagentskappe soos immigrasie, hawegesondheid, landbou en die polisie het ook beraadslaag oor die rol wat hulle speel om te verseker vragmotors beweeg vinniger deur die grenspos.

[email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-05-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.26 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.7 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 342.40/OZ UP +0.17% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.37/BBP DOWN -0.0163 | Platinum US$ 1 025.26/OZ DOWN -0.0123 Sport results: Weather: Katima Mulilo: 11° | 32° Rundu: 10° | 31° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 11° | 29° Ruacana: 13° | 29° Tsumeb: 13° | 28° Otjiwarongo: 10° | 26° Omaruru: 10° | 27° Windhoek: 8° | 23° Gobabis: 10° | 27° Henties Bay: 13° | 17° Wind speed: 21km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:35, High tide: 08:47, Low Tide: 14:47, High tide: 21:27 Swakopmund: 13° | 15° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:45, Low Tide: 14:45, High tide: 21:25 Walvis Bay: 12° | 18° Wind speed: 27km/h, Wind direction: S, Low tide: 02:33, High tide: 08:44, Low Tide: 14:45, High tide: 21:24 Rehoboth: 10° | 24° Mariental: 10° | 26° Keetmanshoop: 9° | 22° Aranos: 9° | 27° Lüderitz: 10° | 19° Ariamsvlei: 8° | 18° Oranjemund: 10° | 16° Luanda: 22° | 26° Gaborone: 11° | 26° Lubumbashi: 11° | 29° Mbabane: 13° | 24° Maseru: 5° | 20° Antananarivo: 12° | 21° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 17° | 28° Windhoek: 8° | 23° Cape Town: 12° | 15° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 20° Dar es Salaam: 22° | 32° Lusaka: 15° | 29° Harare: 13° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.77 | EUR to NAD 20.26 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.7 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.67 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.16 | USD to AOA 852.22 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.2 | USD to KES 129.73 | USD to NGN 1320 | USD to ZAR 18.7 | USD to ZMW 27 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 77161.71 Down -1.8% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1674.92 Down -2.89% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13313.64 Down -0.25% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26922.76 Down -0.62% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 342.40/OZ UP +0.17% | Copper US$ 4.63/lb DOWN -0.0244 | Zinc US$ 3 080.30/T DOWN -0.21% | Brent Crude Oil US$ 82.37/BBP DOWN -0.0163 | Platinum US$ 1 025.26/OZ DOWN -0.0123