Voormalige Air Namibia-personeel kry dalk weer vlerke

Werksgeleenthede vir bekwame werkers
Wat die tydlyn vir die bekendstelling van die nuwe nasionale lugredery Namibia Air betref, het die minister van werke en vervoer gesê dat geen spesifieke datum nog vasgestel is nie.
Eliot Ipinge
Die Namibiese regering het bevestig dat die nuwe nasionale lugredery, Namibia Air (Pty) Ltd., werksgeleenthede vir voormalige Air Namibia-personeel sal bied, wat 'n beslissend
...

Kommentaar

Republikein 2026-02-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer