Vonke spat links en regs oor brandstofpryse
Geen rede vir paniek, sê ministerie
Terwyl 'n onttrekking van dienste deur vulstasies vandeesweek afgeweer is, brand ook die taxi-bedryf se lont kort met 'n moontlike staking vanaf volgende week.
'n Dreigement deur vulstasie-eienaars in Namibië om volgende week brandstofpompe vir die publiek te sluit, is volgens alle aanduidings minstens voorlopig van die baan, maar n
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie