Voertuigmassa-wet ontlok kritiek
Ten doel om logistieke ketting aanspreeklik te hou
Die PDM het kommer uitgespreek dat die wetsontwerp buitensporige diskresionêre mag aan die minister en die Paaieowerheid verleen, wat die parlement se toesighoudende mag ondermyn.
Jemima Beukes - ’n Wetsontwerp op voertuigmassa wat verlede week in die parlement ter tafel gelê is, het kritiek van opposisiepartye ontlok omdat dit padgebruikers straf eerder
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie