#PasIn: G’n winsbejag, sê NCAA
Die Namibië Burgerlugvaartowerheid (NCAA) het ten sterkste ontken dat sy voorgestelde fooiverhogings deur winsbejag geïnisieer is. Die uitvoerende direkteur van die NCAA, Toska Sam, het gesê fooie is laas in 2017 verhoog, en dat die wysigings aan hul tariefstruktuur noodsaaklik is om by inflasie aan te pas.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie