Nujoma se Lear-straler ‘niks werd’
Geoormerk vir lugambulansdiens
Die vliegtuig gaan moontlik op 4 November amptelik deur president Netumbo Nandi-Ndaitwah aan die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste oorhandig word, met die doel om die vervoer van noodpasiënte oraloor Namibië te verbeter.
Francoise Steynberg en Tuyeimo HaufikuAs die vliegtuig vlieg, sal hy nie lank vlieg nie, want die Lear-stralers is niks meer werd nie en daar is nie meer onderdele beskikbaar nie.D
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie