• Tuisblad
  • Vervoer
  • Napta: Staatsubsidies vir taxi’s kan pendelaars beskerm

Napta: Staatsubsidies vir taxi’s kan pendelaars beskerm

Huishoudings steier
Die vereniging sê sowat 65% van Namibiërs maak staat op openbare vervoer.
Phillipus Josef
Die Namibië Bus- en Taxivereniging (Napta) het ’n beroep op die regering gedoen om taxitariewe te subsidieer.Napta se sekretaris-generaal, Pendapala Nakathingo, het gesê die on
...

Kommentaar

Republikein 2026-07-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer