Namibia Air wil Kaap toe vlieg onder N$2 000

Nasionale lugdiens wil sy vlerke oor Afrika sprei
Agt maande nadat die kabinet die groen lig gegee het, het die lugredery in staatsbesit formeel aansoek om bedryfslisensies gedoen.
Nikanor Nangolo
Namibiërs kan sowat N$1 882 betaal vir ’n enkelvlug tussen Windhoek en Johannesburg en N$1 939 na Kaapstad, voor belasting, indien die regering se beplande nasionale lugredery s
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-09

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer