Namibia Air: ‘Saam met Namibiërs, vir Namibiërs’

Kommer oor samewerking met Ethiopian Airlines
Strategiese vennootskappe moenie ten koste van Namibië se nasionale kundigheid, plaaslike indiensneming en uitvoerende selfbeskikking wees nie.
Aurelia Afrikaner
Die Independent Patriots for Change (IPC) het kommer uitgespreek oor Namibië se samewerking met Ethiopian Airlines oor die stigting van die land se voorgestelde nuwe nasionale lug
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-01

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer