Mutorwa stel nuwe regulasies vir vliegvelde uit
Tree nou op 1 April 2023 in werking
Die nuwe reëls in burgerlugvaart waaraan vliegvelde en landingstroke vanaf Saterdag sou moes voldoen, is vir ses maande uitgestel.
Die voorgenome implementering van nuwe konsepregulasies deur die Namibië Burgerlugvaartowerheid (NCAA) vir die nagenoeg 860 vliegvelde en landingstroke in die land, sal nie meer o
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie