Kommer oor impak van skepe se herstelwerk op omgewing
Vergadering sal Woensdag plaasvind
Inwoners en besighede op Walvisbaai is bekommerd oor die negatiewe impak wat die bedrywighede op die omliggende omgewing kan hê.
Ná kommer uitgespreek is oor die impak van skeepsherstelwerk by die Walvisbaai-hawe se Syncrolift, is ’n vergadering vir Woensdag belê.Die kommer gaan hoofsaaklik oor die stofv
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie