Hoër tariewe ter sprake vir lugvaartbedryf
Operateurs vra vir regverdige verhogings
Die lugvaartbedryf het gemengde gevoelens oor die lugvaartowerheid se planne om lisensiegelde vir die binnelandse bedryf te verhoog, met sommiges wat vrees dat dit hul bedrywighede kan knou.
Ogone Tlhage - Fly Namibia se uitvoerende hoof, Andre Compion, het kommer uitgespreek oor voorgestelde tariewe wat operateurs aan die Namibiese Burgerlugvaartowerheid (NCAA) sal mo
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie