FlyNamibia trek besware terug ná teenreaksie
Dispuut oor handelsnaam sedert 2022 aan die gang
Die redery het gesê Fly Etosha se aansoek is nou in die Vervoerkommissie se hande vir behoorlike en objektiewe evaluering.
Ellanie Smit - Die plaaslike redery FlyNamibia het sy beswaar teen Fly Etosha se aansoek om registrasie teruggetrek weens die “publiek se hewige negatiewe reaksie” op sy benade
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie