Fly Etosha op die horison
Nuwe lugredery wink vir Namibië se lugpassasiers
'n Oudvlieënier van Air Namibia maak vordering om nog 'n plaaslike diensleweraar te stig.
’n Afgetrede vlieënier, kaptein William Ekandjo, wil sy kennis en ervaring na dekades by die verlore nasionale lugredery Air Namibia terugploeg. Om dié rede stig hy Fly Etosha
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie