Alweendo verdedig brandstofverhoging

Calle bevraagteken motief
Die uitgaande landbouminister sê die jongste styging is 'n las vir Jan Alleman om te dra.
Nikanor Nangolo
Die minister van myne en energie, Tom Alweendo, het die kritiek oor die brandstofprysverhoging deur sy landbou-eweknie, Calle Schlettwein, as minder ernstig afgemaak.Die landboumin
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer