‘Trofeejag ’n pilaar van bewaring’

Sterk standpunt teen internasionale druk
Die omgewingsministerie benadruk hy sal nie deur eksterne druk van organisasies gekant teen jag voorgeskryf word nie.
Ellanie Smit
Namibië het sy vaste posisie ter verdediging van trofeejag herbevestig en gewaarsku dat toenemende druk van internasionale, ideologiese groepe gekant teen jag die land se suksesvo
...

Kommentaar

Republikein 2026-03-13

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer