Vrae oor sluiting van Gross Barmen-swembad

‘Wie dra die verantwoordelikheid?’
Gross Barmen is ’n openbare bate wat met belastingbetalers se geld gebou en in stand gehou word.
Aurelia Afrikaner
Die Independent Patriots for Change (IPC) se Rodrick Likando het ’n beroep op die minister van die omgewing, bosbou en toerisme, Indileni Daniel, gedoen om die tydelike sluiting
...

Kommentaar

Republikein 2026-10-22

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer