VK-trofeeverbod sal bewaring ondermyn
Debat op waninligting gegrond
Napha sê waninligting deur diereregte-aktiviste dryf die parlementêre debatte in die VK oor dié verbod.
’n Verbod op die invoer van jagtrofeë verminder die motivering vir regerings, grondeienaars en gemeenskappe om gevaarlike diere te verdra, grond as ’n habitat vir wild te beho
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie