Visrivier-stappers uit SA moet vleisvoorrade goed beplan

Streng beperkings op grensposte
Met die jaarlikse stapseisoen in volle swang, het veral voetslaners wat uit Suid-Afrika reis, kommer uitgespreek oor watter kos hulle Namibië kan inbring.
Ellanie Smit
Buitelandse voetslaners wat voorberei om die Visrivier-canyon se gewilde staptog aan te pak, word aangeraai om hul kosbeplanning noukeurig te doen ná strenger toepassing van voeds
...

Kommentaar

Republikein 2026-06-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer