Uitspeel, Enjoy Travel gaan bos!
Ingrid Booysen van NTV, Carli Abrantes van Enjoy Travel en Henriette Lamprecht van Uitspeel reis en kuier in die Kavango-Zambezi-oorgrensgebied (Kaza) waar hulle stories oor die mense en hul dinge versamel. Foto Ingrid Booysen
#EnjoyKaza2026 #EnjoyTravel #OnTheRocks #Tourismus #Uitspeel #Platteland


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie