Trae hofprosesse knou stryd teen wildstropery
’n Skamele 33% al skuldig bevind
Statistiek toon altesaam 404 verdagtes is verlede jaar in verband met wildstropery vir vleis in hegtenis geneem, terwyl 89 verdagtes skuldig bevind is.
Sedert 2015 is meer as 2 400 verdagtes in hegtenis geneem vir wildstropery met die doel om die vleis te verkoop. In hierdie sake is ’n skamele 33% van verdagtes al skuldig bevind
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie