Toerismesektor kap terug teen NaCC

HAN: Bedreig beleggersvertroue
Rolspelers vrees die tydsberekening kon kwalik slegter wees met Namibië wat reeds met dalende toerismesyfers worstel.
Ellanie Smit
Namibië se private toerismesektor bevraagteken die Namibië Mededingingskommissie (NaCC) se stap om die land se gevestigde toerismemodel van gesamentlike ondernemings (JV’s) te
...

Kommentaar

Republikein 2026-05-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer