Toerismesektor bons terug in 2024

Toeriste-aankomste dui op volle herstel
Namibië was gewild onder toeriste van die Verenigde State van Amerika, die Verenigde Koninkryk, Frankryk en Nederland.
Ellanie Smit
Namibië se toerismesektor het 'n dramatiese sprong gemaak na volle herstel ná die Covid-19-pandemie, met 1,26 miljoen internasionale toeriste-aankomste in 2024 – 'n s
...

Kommentaar

Republikein 2026-01-23

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer