Toerisme amper terug na normaal
Meer gaste uit Brittanje, Amerika
Dit is 'n duidelike aanduiding van die voortgesette herstel van toerisme in Namibië - wat in November byna 80% van normaliteit bereik het.
Die gemiddelde besettingskoers vir akkommodasiegeriewe in Namibië het in November verby 45% geklim. Volgens die uitvoerende hoof van die Gasvryheidsvereniging van Namibië (HAN),
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie