Tekort aan gehuurde voertuie briek toerisme
Pandemie laat vloot tot 15% krimp
HAN se uitvoerende hoof sê FlyNamibia se safariroete wat onlangs bekend gestel is, kan die druk op die vraag na gehuurde voertuie verlig, en kan 'n bekostigbare en veilige keuse vir reisigers binne die land word.
Terwyl besettingsyfers by toerisme-ondernemings ‘n bestendige toename toon, is ‘n tekort aan gehuurde voertuie vir die groeiende selfry-mark ‘n nuwe bekommernis vir dié bedr
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie