Projek ’n finalis vir bewaringstoekenning
PURE Life Experiences-skou in September
Die projek sluit in 'n nuwe gebied van 28 000 hektaar wat die enkele grootste geregistreerde kommunale grondhuurpag in Namibië sal wees sodra dit geregistreer is.
Ultimate Safaris is weer ’n finalis vir die PURE-toekennings. Dít nadat die maatskappy verlede jaar met die kreatiwiteitstoekenning vir sy Onduli Ridge-luuksekamp weggestap het.
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie