Namibië in die kollig by gasvryheidsforum
Eerste SADC-land wat gasheer speel
Namibië het nou die geleentheid om AHIF 2024 aan te bied, 'n prestasie wat beskryf is as 'n oorwinning vir die land sowel as 'n bevestiging van ons nasionale potensiaal.
Ellanie Smit - Die Africa Hospitality Investment Forum (AHIF), die voorste toerisme- en gasvryheidsbeleggingskonferensie in Afrika, sal van 25 tot 27 Junie 2024 in Windhoek gehou w
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie