’n Stywe druk vir ’n Bob Marley-boom

Die mense, die klanke, die reuke, die mense
In ’n reis wat oor vier lande en byna 3 500 kilometer gestrek het, weergalm die hartklop van Afrika steeds in my herinneringe.
Henriette Lamprecht
Die reisavontuur van byna twee weke wat deur menigte grensposte, met teerpaaie en grondpaaie, deur blink panne water en rivierlangs op bote sou strek, begin op ‘n rustige So
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer