Meer besoekers bring hoop vir toerisme
Herstelplan vir sektor ontwikkel
Die ministerie van die omgewing, bosbou en toerisme het Maandag die verslag oor toerismestatistiek vir 2021 bekend gestel.
Ná ‘n drastiese afname in toerismesyfers ná die uitbreking van die Covid-19-pandemie, het Namibië 270 644 besoekers uit die buiteland in 2021 aangeteken – ‘n aansienlike t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie