’Mededingingskommissie moet kers opsteek oor toerisme’

NaCC interpreteer glo JV-toerismemodel verkeer
Die Namibiese Kamer van die Omgewing (NCE) meen daar moet liewer ondersoek teen Namibia Wildlife Resorts se monopolie in nasionale parke ingestel word.
Nikanor Nangolo
Die Namibiese Mededingingskommissie (NaCC) laat homself toe om as ’n aanvalshond gebruik te word in ’n regsaak wat niks met mededinging binne die toerismesektor te doen het nie
...

Kommentaar

Republikein 2026-09-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer