Maxi Compion: ’n hart vir Keimoes

Om saam te bou
Sy het die sekuriteit van die onderwys verruil vir die onsekerheid van entrepreneurskap – ’n groot waagstuk, maar een wat uiteindelik ’n impak sou hê wat veel verder strek as haar eie besigheid.
Annemarie du Toit
Sommige mense bou ’n besigheid. Ander bou ’n gemeenskap. En dan is daar mense soos Maxi Compion, wat dit oor die jare reggekry het om albei te doen, sonder om ooit die mense ro
...

Kommentaar

Republikein 2026-11-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer