MadWay-tydren in Namibië ’n unieke avontuur
‘Mad Max, Fury Road’ herleef
Die post-apokaliptiese toer van die ikononiese rolprent het ten doel om vir wêreldvrede te pleit.
Omgeboude Mad Max-styl voertuie wat oor grondpaaie brul en ’n roete deur unieke, asemrowende Namibiese landskappe kerf, het die sewende MadWay-tydren gekenmerk. Die luukse tema-g
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie