Photos MadWay
Photos MadWay

Mad Max met avontuurtydren herdenk

Augetto Graig
Omgeboude Mad Max-styl voertuie wat oor grondpaaie brul en ’n roete deur unieke, asemrowende Namibiese landskappe kerf, het die sewende MadWay-tydren gekenmerk. Altesaam 23 deelnemers van oraloor die wêreld het aan die unieke avontuur deelgeneem. Lees meer op bl.8. Foto MadWay

Kommentaar

Republikein 2026-02-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer