Jag speel groot rol in toerisme-waardeketting
Meer as 600 jagplase in Namibië
Buitelandse jagters wat na Namibië reis maak tussen 3% en 5% van die totale toeriste-aankomste uit, maar sorg vir tot 'n kwart van die totale inkomste.
Ellanie Smit - Namibië se winsgewende jagbedryf groei steeds met rasse skrede, met die aantal geregistreerde jagplase wat die 600-kerf oorskry het.Jag speel ’n groot rol in die
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie